Die luister van die storie oor Affabel is noodsaaklik vir die Driven By Eternity kursus.

Hieronder is ‘n paar keuses van hoe jy na Affabel kan luister. Neem kennis die stories het kopiereg en is versteek op Soundcloud en Youtube. Moet asb nie die link share na ander toe wie nie die kursus bywoon nie.

Julle kan wel julle gesin betrek by die luister daarvan. Die reeks het wel ‘n ouderdoms beperking weens moontlike emosionele vlak. Dis gepas vir tieners en ouer.

Die reeks is baie professioneel opgeneem met byklanke en stemme van bekende akteurs.

****Letwel*****:

As jy Affabel luister moet nie op die teologie daarvan fokus nie maar vra eerder vir die Heilige Gees om aan jou te openbaar wat Hy vir jou wil vertel, waarsku of leer hierdeur. 

Die kursus se fokus is nie op teologiese redenasie oor die eindtye en/of die gebeurtenis of afloop daarvan nie maar eerder om jou as persoon tot beseffing te bring dat: dit wat ek vandag doen/sê/dink/aksie ‘n ewigheids inpak het op jouself, die koningkryk en mense om jou.

PART 1 = 55min59sekondes

PART 2 = 37min40sekondes

PART 3 = 57min07sekondes

SOUNDCLOUD STREAM OPSIES

 

YOUTUBE STREAM OPSIES

Hieronder is die Youtube Link. Al drie parte van die Affabel Storie soos hierbo ook. As jy dit YouTube luister kies dan opsies hieronder.